WAT ANDER SÊ

Vir enige musikant op die Suid-Afrikaanse rock-toneel, het Rock-guru Piet Botha geen bekendstelling nodig nie. Onderhoude en artikel deur Zippy As lewende legende op die Suid-Afrikaanse musiektoneel het rock-guru Piet Botha bykans geen bekendstelling nodig nie. Maar hoe sien sy “kollegas” hom? Ons het ‘n paar van die kunstenaars wat op 25 Februarie by dieContinue reading “WAT ANDER SÊ”

Onderhoud | Michael Currin

Piet Botha se lewe het allerlei kinkels – hy het in Amerika gewerk, hy het ‘n oudpolitikus-pa (Pik Botha), hy het saam met die akteur Billy Bob Thornton gesing … ontmoet Piet Botha/Jack Hammer. Piet is op 18de July 1955 gebore. Nelson Mandela se verjaarsdag is op dieselfde dag, maar Mandela is op 1918 gebore.Continue reading “Onderhoud | Michael Currin”