Een hele jaar sonder jou | Facebook

Een hele jaar sonder jou. Ons mis jou wysheid, jou kenmerkende giggellag, die reuk van jou pyp, die solos wat net jy kon speel… Jou Fender is nou stil, maar jou musiek word nog kliphard gespeel in die huise van almal wat jou so lief gehad het.
Dankie aan almal vir julle liefde en ondersteuning die afgelope jaar. Die Hammer leef voort in die herinneringe wat julle deel. 🖤
“Kyk nou die langpad
Roep my nou maar weer
Daar is genade en liefde
En nog baie meer
Kyk nog ‘n somer alweer weggegaan
En al wat jy doen, ek sê maar niks
Laat dit met jou goed gaan
Sien jou weer” – Sien jou Weer (JP Botha)

Today marks one whole year without you. We miss your wisdom, the way you laughed, the smell of your pipe, the solos that only you could play… Your Fender is silent now, but your music can still be heard in the houses of all who loved you dearly. Thank you to everyone for your love and support over the past year. The Hammer lives on in the memories you share. 🖤

“Bury me when the stars
Shine bright over Zanzibar
The moon can be the preacher
And the tide can do the rest
You don’t have to be perfect
Just do your best” – Bury Me When (JP Botha)

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s